Crêpe so by my hart in

Op ʼn hoek in die hart van Stellenbosch waar daar voorheen soesji bedien is teen buitensporige pryse, vind ʼn mens ʼn plek wat die dorp se liefde vir Nederlands-georiënteerde name ondersteun: De Warenmarkt. Vir die afgelope paar maande is hierdie my gunsteling invalplek. Omtrent twee keer per week sal jy my hier vind met my … Lees verder Crêpe so by my hart in

Babylonstoren

‘n Tuin om na te ontsnap vir wanneer die stad net te veel aan jou menswees knaag. My oorspronklike plan was om ‘n boereworsrol en vars sap te gaan geniet, maar die hele kontrei se gesinne was daar met hul skepsels op fietse en dinge wat net te vinnig na my sin beweeg. As jy … Lees verder Babylonstoren