Sosatie Marais

Dis ʼn reënerige Saterdagoggend straks na 04:00 in die Boland, en ek sit in die bed geïsoleerd van die samelewing weens koue koors. Siende dat ek nie werklik kans sien vir nog ʼn 20min-lange lewensles van Carrie Bradshaw af nie, het ek besluit om hierdie duiwel se oorkussing in produktiwiteit te verander en die staaltjie … Lees verder Sosatie Marais