Parlour toe!

Daar is geen persoon wat die konsep van verveeldheid beter verstaan as ʼn onlangse gegradueerde nie, en meer spesifiek ʼn onlangse gegradueerde sonder werk. Dit is Januarie maand, vars terug van my eerste see-vakansie sedert ek 12 was, en my toekomstige dae lyk maar vaal.   Tussen werksoek, om die blok draf met my kon-‘n … Lees verder Parlour toe!