Almal wil ʼn huisie by die see hê

Soos wat ek my vakansie dieet afdraf na my eerste dag terug by die werk, dink ek myself terug na Stilbaai. Die plek waar skoene opsioneel is en wit wyn-drink aangemoedig word voor 12:00. Dis hier waar ek vir twee weke lank vertoef het, en my stad-sorge deur die duine sand in my baaibroek laat … Lees meer Almal wil ʼn huisie by die see hê