Blommetjie gedenk aan my

Dis weer daardie tyd van die jaar wat die Namakwaland floreer en al Darling se akkommodasie vol bespreek is weens die blommeskoue. Vir die eerste keer verskaf meer en meer winkels eetbare blomme, heel moontlik om mense uit ander se tuine uit te hou. Tog word dit so gou uitverkoop dat ’n mens in elk … Lees verder Blommetjie gedenk aan my

Nes kiepie, op my eie

Dis Saterdagoggend, amper agtuur, en nes enige normale werkende mens lê ek nog in die bed. Ek het die werksweek oorleef (ook maar net-net). Wat hierdie naweeksoggend anders maak, is dat ek op my eie is. Geen beminde in sig nie. Vir die eerste keer in ’n lang tyd moet ek aktiwiteite vind om myself … Lees verder Nes kiepie, op my eie