Nes kiepie, op my eie

Dis Saterdagoggend, amper agtuur, en nes enige normale werkende mens lê ek nog in die bed. Ek het die werksweek oorleef (ook maar net-net). Wat hierdie naweeksoggend anders maak, is dat ek op my eie is. Geen beminde in sig nie. Vir die eerste keer in ’n lang tyd moet ek aktiwiteite vind om myself … Lees meer Nes kiepie, op my eie

Parlour toe!

Daar is geen persoon wat die konsep van verveeldheid beter verstaan as ʼn onlangse gegradueerde nie, en meer spesifiek ʼn onlangse gegradueerde sonder werk. Dit is Januarie maand, terug van my eerste see-vakansie sedert ek 12 was, en my komende dae lyk maar vaal.   Tussen werksoek, om die blok draf met my kon-‘n plasie-koop-vir-die-prys … Lees meer Parlour toe!